Monday, February 14, 2011

In My Head-Movies

Greetings from the three guys in the Atlantic on Valentiens Day!!
We've just had an engine oil change, conducted by our handsome skipper
Paul.He tells us and we do it, it's like slave labour, only without the
labour and without the slaves.....ha ha ha. No, on a very NOT so serious
note, this may be one of the best experiences i've had since i was a
litte girl.My skipper and crew mate are exelent companions.

We watched Step Brothers last night, because it was Sunday and Sunday is
movie night for me, and had some caramelo bears witch my lovely wife
packed for us.The watch was quite interesting as the moon is almost full
and the crisp clear sky out here makes it easy to get lost in the
heavens above. Well to be honest it is quite easy to get lost in
anything out here, espesially in your own thoughts.You might just find
yourself wandering in places that you've never been to or haven't
visited for a long time.This thing that we call time and have so little
of back home, suddenly becomes ample and all you can do is get lost in
your head movies.

As i am writing this, Brad is preparing a scone mix to go with our tea,
quite a handy young fellow if i must say so myself and our skipper is
having a good snoozz after a long watch.

Excuse my spelling as i am a Afrikaans speaking South African, but i
think you will get the idea.

We are cruising at 5 knots position 21 18 S 02 15 E, so go check on
google earth so you know where your loved ones and friends are.

Regards pIETMAN

2 comments:

  1. HGhallo Pietman

    Nou weet ek nie of ek ook in Ingels moet skrywe nie, jy sal maar moet se dan doen ek dit volgende keer so. Julle is die hele tyd in my moevies in my kop ook en ek het eers begint te asem haal toe ek lees dat jy nie meer vommeer nie.

    Sussie is so so bly jy julle geniet dit. Bonnie gaan volgende week hier kom kuier en dan sal ek haar bietjie rondvat en dingetjies doen.

    Hectic die Tuna moes seker n belewenis gewees het....het jy enige idee wat n mens nou in Jpan vir so n vars Tuna in sushi bars sal betaal? Ek het ook nie, maar ek het eenkeer die BBC Food gekyk en toe wens ek ek kon so tuna vang.....Dit was baie ponde.

    Mamma het vir my die wooedeboek gekoop en ek geniet dit vreeslik. Daar is soveel van ons taal wat net daar ongebruik le en wag om gebruik te word....en steeds ontwikkel alles elke dag. Wonderlik. My gunstelling P woord word vervang met 'skaamspleet" ....is dit nie nice nie. Sulke goeie beelspraak eintlik.

    Hoe werk julle skofte nou? Nogsteeds soos toe Paul verduidelik het? Verlang jy erg na Bonnie?

    Elma was vandag hier en sy het vir my frikadelle en mash en snotertjies gemaak....dit was heerlik. Alain het weer vis geskiet en ons sal dit seker more aanmekaar slaan.

    Ek het gedink om nog n tattoo te kry en ek dink daaraan om die Leeu van Juda te doen. Dis die stam van die bybel waaruit ons gebore is. Maar ek sal nog dink. My motorfiets trip vanaf Kaap na Mosselbaai was weereens spannend. Ek het vanaf Barriedale donderstorms en reen gehad. Papnat toe ek by die huis kom.

    Sussie hou julle blog dop en se vir die ander twee ek geniet hulle blogs net so baie...ek is net skaam om te skryf. hahah

    Ek gaan nou die boek begin lees....Een glas dooswit asseblief.

    Vir altyd liefdes vir jou en seen vir jou en jou crew.

    ReplyDelete
  2. Hi Pietman

    Jy kan gerus vir ons Afrikaanse outjies die blog in Afrikaans skryf, dan het ekke nie nodig om met 'n woordeboek te sit en vertaal nie, my Man die Skipper - Paul, sĂȘ ekke kan nie engels Lees/verstaan of skryf nie. So dit sal so lekker wees om in Afrikaans te lees wat julle alles doen. Groetnis Lizette

    ReplyDelete